GLyr

Jim Reeves – Die Blonde Matroos

Singers: Jim Reeves
Albums: Jim Reeves – Jy Is My Liefling
song cover

Lyrics Jim Reeves – Die Blonde Matroos

Text:

Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand
Haar seemans-geliefde hou sy by die hand
Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer
Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer

Neem my, o matroos, neem my saam as jy swerwe
By jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Neem my, o matroos, neem my saam as jy swerwe
Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Album

Jim Reeves – Jy Is My Liefling